Wednesday, March 10, 2010

Wat 'n deur mekaar dag!

Vandag was my senuwees op wag tot 11 uur en toe is almal besig , kom eers half 1 deur na die suster en toe is ek al uit gefreakkkkkkkkkkkk!! Weet hulle nie hoe mens voel nie , jy kan nie wag nie. Elk geval die suster se toe daar is nou 3 oor. EEEEEEEEkkkkk come on embies!!

Maar die lab kyk nog eers of hulle dag 3 gaan terug plaas. Hulle sal my later bel.. EK voel of ek wil uit pass van stres. Na 'n uur besluit , fok dit ons betaal nie verniet 'n klomp geld nie ek bel nou.

Toe ontvangs optel en sy hoor dis ek, se sy ek sien jy is more op teater. Wattt en ek wag!! Elk geval so more half 1 meld ons aan en 1 uur gaan suro-sus in.

Dis toe dat my lewe oor gaan in over drive om als te pak reg te kry sodat ons kan terug jaag Kaap toe.

My senuwees is op dit voel of niks werk nie...seker maar die stress!!

Dink aan my ek het dit so NODIG!!!!

2 comments:

  1. Baie baie sterkte vir more - ek sal aan jou dink en hoop als gaan 150% en dat al 3 embies teruggesit word.

    is jy op facebook?

    ReplyDelete
  2. baie sterkte... jy is belis in ons gedagte.

    Laat weet asb hoe als afgeloop het sodra jy kan

    ReplyDelete