Tuesday, March 9, 2010

4 !!!

Het sopas met die suster aan diens gepraat en 4 van die 6 het bevrug! !! Eks so bly want om te bel is die aakligste,, jy is so bang hulle se niks het bevrug nie!! So more sal ons weer verder hoor eks nogal verlig!!

Eks bietjie seer en nog geswel en voel swak seker na die bloed verloor maar na my middag slapie sal ek weer hankie dorie wees!!

Suro-sus het die 2de Gestone agter die blad en haar gat is seer en blou en nou wil sy weet of ek dink sy gaan soos daai "blou-poepol-ape" lyk as sy klaar is. Sy het my aanbod van die aambei kussing van die hand gewys, hahhaahhaha.

My vriendin wat kanker het is toe gisteraand oorlede !! Ek kry haar familie uit my hart uit jammer en dink vreeslik aan hulle. Eks bly sy is verlos uit haar leiding wat so swaar was. Sy het so dapper probeer veg...en nooit gekla nie. JY WAS EEN VAN DIE AMAZINGSTE MENSE WAT EK KEN. Mense kan net leer by jou.


xxxx

2 comments:

  1. Proficiat, lieve Cstelle,
    Je bent ook een echt dappere Vrouw, ik bewonder je!
    Wintergroeten uit Vlaanderen.
    Baaie liefs,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  2. Ek is baie jammer om van jou vriendin te hoor.

    Ek is vreeslik baie bly dat 4 bevrug is.. Dit is so great, ek is so opgewonde vir jou. Ek begin ook Donderdag met Gestone, so ja... ek dink ek gaan dieselfde lyk na die 10 spuite

    baie sterkte en hou ons op hoogte.

    ReplyDelete