Sunday, March 21, 2010

BIG FAT NO!!!

Nie ek of Suro-sus se IVF het gewerk nie!!!

WHAT A BAMMER!!!!

Ek's ?????? weet nie juis wat om te skryf nie...

3 comments:

  1. Nee nee nee!!!! ek kannie glo dit het gebeur nie, na als wat jul deurgemaak het!!! my hart huil vir jul albei soos ek hierdie tik. ek dink aan jou en surro-sus.

    ReplyDelete
  2. Lieve Cstelle,
    Niet te geloven, ook ik voel met je en suro-sus mee. Ik heb ook teleurstellingen meegemaakt.Wees sterk, blijven geloven en bidden. Bij jou kan er nog altijd een Wonder plaatsvinden...
    Van harte,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  3. Ag nee.... ek kan dit nie glo nie, na al die lang wag. Ek weet dat jammer dit glad nie gaan beter maak nie, maar Cstelle jy is in my gebede en ek dink aan jou en surro-sus.

    baie sterkte dame.

    ReplyDelete