Thursday, March 18, 2010

Friends make the world turned around!!

Die 2ww vlieg verby....hahahha moet se dit was my niceste 1 nog as daar so iets bestaan. Ek sukkel nog steeds om Sondag my bloed getrek te kry. Jy kan trek maar dan moet jy wag tot Maandag Eeeeeeeeeekkkkkkk, net die nog 'n gewag nie.

So op die oomblik het ek gewerk, is nou besig om my vrieskas te ontvries en net op te vang op goed wat altyd agter bly.

Ek voel die volgende oor virende.... ek het "loads of them" en ek kan nie sonder hulle nie dis hulle wat my laat "tick" en met die jare, en jare en jare se "IF Road" waarop ek en Luv is. Het ons vriende so baie verander en verouder!! ( ja ons verouder met jare, vriendskap ook).

Dit gaan seker vreeslik erg klink , maar ek gee glad nie om, om vriendskappe te beeindig nie!!! As ek niks uit vreinde kry nie en hulle nie in my en my omstandighede belangstel nie...en net op my teer...I just kick then out..!! GO AWAY!!!!

Met die IF Road as daar ook baie mense wat jou jammer kry, aan jou dink en vir jou bid. Maar soos dit in gewonde mense se lewens is, raak jou drome mos gou waar en dan kan almal aan beweeg....ek en Luv is weer van daai wat almal na jaar 1..2..3..4..5..6..7...8..9 sien hier gaan niks aan nie en dan begin hulle vir jou "duck" of jy pas nie meer in hulle groepie nie want, jy kan nie saam praat oor hulle kiddies, die se sport ( jy hoor ook mos net van boetie se 1ste peink-voet byeenkoms wat hy gewen het omdat, hy al drommel was wat reguit aan mamme se hand wenpaal toe gehardloop het) dan verdwyn hy ook in die onregwerdige menigtes! Sulke vriende moet skoert!!!! Julle stel net belang in julle eie vervelige wereld!!

Maar na 9 jare kan ek se ek het so 'n verskriklike groot "IF Road-ondersteunings-vriende-groep" al die jare doen hulle nog steeds moeite met ons( as jy sukkel word almal se kinders mos aan gese om die tannie en oom 'n ou drukkie te gee, hulle is so spesiaal) julle ek weet julle se jul kinders voor, maar dankie ek like kids-hugs. Daar is so baie wat na jare nog steeds bid, ons noem in sel en bid groepe, daars mense wat vir ons bid wat ek glad nie ken nie..dis AMAZING!!

Baie van my vriende is is op een of ander manier so ingestel op ons ( weet nie hoe hulle weet nie, my vriende is soms snaaks..hoop nie dis almal Aliens nie) maar die oomblik wat ons iets probeer of gaan vir 'n IVF bel almal ewe skielik om te hoor hoe gaan dit??? gaan ons nie weer nie???? ons dink nog steeds aan julle??? ons bid vir wonderwerke!!

Soos nou weer, niemand weet nie daars miskein 5 mense wat weet en ewe skielik bel almal om te hoor hoe dit gaan en of ons nie weer iets gaan probeer nie...dis so snaaks! as hulle maar net weet ons is op die oomblik besig met die grootste wonderwerk nog!!!

Suro-sus se dieselfde haar vriende wil ewe skielik weet hoekom sy nie Suro vir my nie en soos sy se niemand het nog ooit dit vir haar gese nie. Snaaks ne!!

So aan al my vriende JULLE IS AMAZING!!!!! ek kan nie sonder julle nie...EK LOVE JULLE!!!!!

3 comments:

  1. Dit is stunning dat daar so 'n groot vriende kring is wat julle bystaan. Dit wys jou net hoe amazing mense ook is om so ingestel te kan wees op iemand anders se lewe.

    baie sterkte met die wag... en hou ons asb op hoogte... ek hou altwee my duime en ons glo hierdie is jou beurt!

    ReplyDelete
  2. Dag Cstelle,
    Deze bijdrage heb ik bijzonders graag gelezen, en de Commentaar van Stefanie is uitstekend ter zake. Dus nog even doorbijten met geduld.
    Baaie lieve groetjes uit Vlaanderen waar, weliswaar nog heel schuchter, de lente op komst is,
    Je vriendin
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  3. Dankie julle, julle is ook spesiaal vir my!!! My senuwees is op!!! Is ek of is ek nie swanger???

    ReplyDelete