Wednesday, June 16, 2010

HUISKONSERT!!


Oor 3 en half ure begin my liefdadighieds konsert "HUISKONSERT"!!!


Almal is so opgewonde oor die konsert ek gaan 'n one-man-show doen my "VIRGIN" oprede.

Dit het einlik begin as 'n grap , ek s in die ding in so ek moet dit doen. As gevolg van die OP het ek nie so baie tyd gehad as wat ek seker sou wou he nie, maar eks mos in elk geval 'n op die nippertjie-mens. Ek luv mos DRUK!!!! ek floreer daar onder!!


So vannaand gaan daar 40 mens in my sitkamer wees met kaggelvure en loads of wine( hulle bring hulle eie) sop en brode.
Ek sal more alles vertel hier is 'n foto van een persone wat ek speel "Brumilda die Prokureur"!!!
Sorry , ek moet gaan ek moet gaan eiers gorrel!!! Hahahah
( Eks baie beter net nog bietjie blou maar ek kan nou weer beweeg)

2 comments:

  1. Lieve Cstelle,
    Fantasties. Ek wens je baie sukses met jou huisconcert, in Vlaanderen noem hulle so iets 'n benefietconcert.
    Jy is heel knap met jou Pruiken, hierdie witgrijze kleur beval my baie goed. Een levensechte Vrouwe Prokureur is jy! Ikzelf dra my grys (soms gedoop) haar heel kort, dikwels met 'n Pruiken of' n hoofddoek daaroor.
    Baie liefs uit Vlaanderen,
    Jou vriendin
    Nadja
    <3

    ReplyDelete
  2. Liewe Nadja

    Dankie vir die wense!! ek het dit vreeslik geniet!! Eks ook mal oor kopdoeke en musse veral nou in die winter!!

    Groete uit koue Suid-Afrika!!
    Cstelle

    ReplyDelete