Liewe LUV het vir my DVD's gaan uit neem girlie-ones so ek gaan nou lekker le en kyk.
Hy is 'n engel!!! hy maak kos, doen die wasgoed, laai pakkies af wat ek moes doen ens. Hy's my huis houdster, en 'n sexy een daarby...ek so lief vir jou, skattebol!!!
Lieve Cstelle,
ReplyDeleteLekker mooi mollig buikje, toon je! Ek is bly dat jy aan die beterhand is met die beserings. En dit is ook aangenaam om te lees dat jou Luv so 'n lieflik engel voor jou is,' n ware liefdesroman is dat.
Baie liewe groetjes,
Je vriendin
Nadja
<3
Sjoe, dit lyk of dit baie seer was! Ek hoop dit gaan al so 'n bietjie beter!
ReplyDelete