Monday, June 28, 2010

Eks back on track..

Ek het na die naweek besluit , genoeg is genoeg!!! So ek voel 1000000de kere beter as 3 en half weke terug. Van vandag af wil ek weer goed voel so ek het vroeg al wasgoed gewas, gestryk, skottelgoed gewas( dit is mos maar gewoontlik net 5 min netjies dan is die huis weer in alle choas gehul!!! So die huis voel nou weer reg.

Ek wil vandag begin stap ook net so 1 km want ek raak nog baie moeg, maar ek wil weer fiks voel. Gisteraand het ek en Luv mekaar weer met Vit B gespuit, en ek het begin huil na ek hom gespuit het. WANT EK HOU NIKS DAARVAN OM HOM SEER TE MAAK NIE!!! Pateties ne, ek weet, want hy het my al 1000de keer ingespuit!!!
Eintlik moet ek hom laat suffer, ne!!

Miskien is my emosions nog nie lekker "gewire" nie?????? Luv skryf Vrydag eksamen so hy leer die hele tyd en ek hoop regtig dat hy die eksamen gaan deur kom.

Moet se ek kan nie glo waar die jaar heen is nie....

2 comments:

  1. Myn Liewe Cstelle,
    Danksy jou boodskap van vandag het ek 'n interessante nuwe Afrikaans woord geleer: "skottelgoed".
    Kisses. Baaie liefs,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  2. Ja, skottelgoed is dirty disses!!! jou afrikaans raak al hoe beter jy is goed met tale , ne!!

    Mooi bly
    C

    ReplyDelete