Wednesday, June 23, 2010

Hoe oud sou hulle gewees het??

Soms weet ek nie of dit nice is om wel swanger te kan raak nie of om nooit swanger te kon raak nie. Want die een ding, van as jy wel swanger raak soos in my geval al 7 keer is, dat elke keer wat ek swanger geraak het daar een van my vrindinne was wat presies dieselfde tyd swanger was. So ek weet hoe oud die kinders nou so wees as ek hulle wel so bevooreg kon wees om hulle te kon he.

Dis nogal iets wat my somtyds onder kry , want daars seker mense se kinders wat my ontstel omdat, as ek hulle sien ek weet myne sou nou so groot gewees het... dis eitnlik hartseer!!

En omdat daar 9 was maak dit , dit 1000x erger!!!! dis of daar heeltyd iemand voor my is wat my kinders kon wees....

en steeds wees ek nie of ek ooit my eie kinders gaan he nie....

2 comments:

  1. Liewe Cstelle,
    Nou is die winter in Suid Afrika begin en hier die somer (somersheet). Hiermee beantwoord ek dadelik ook jou post van gister mee. Ek bewonder jou taai doorzettingsvermogen om tog nog verder te probeer swanger te word. By my het die dokter op tyd aanbeveel om te stop, tog voel ek saam met jou, elke maand weer 'n teleurstelling. Dit word, soos alles wat op aarde gebeur, in die hemel beskik "Die mens wikt, God beskik". 'T Is teken dat ek my levensopgave anders moes vervul. Ek bid vir jou dat jou vurige wens in vervulling sal gaan.
    Kusje. Baai liefs,
    Nadja
    <3

    ReplyDelete
  2. dankie Nadja vir jou ondersteuning al het ek jou nog nooit van aan gesig tot aan gesit gesien nie, beteken jy iets in my lewe!!!

    Geniet die somer sommer baie!! ek mal oor somer!!!

    Love and kisses
    Cstelle

    ReplyDelete