Thursday, June 3, 2010

360 grade????????

Ek het vanoggend op gestaan en my lewe het 'n holderste-bolderste 360 deur mekaar draai gemaak!!


Gee my net kans dan lig ek julle later in...

2 comments:

  1. Liewe Cstelle,
    Ek is heeltemal nuuskierig en wag met spanning jou volgend berichtje af.
    In Vlaanderen is daar uiteindelik somer weer. Dit is te goed om binne te sit aan die Rekenaarskerm (Computer!). Maar ja ...
    Kultuurvraagje: Wanneer blanke Afrikaanse vroue (vriendinne en familie) mekaar ontmoet, hoeveel kusjes gee hulle mekaar?
    Baai liewe groetjes en 'n kusje
    Jou vriendin,
    Nadja
    <3

    ReplyDelete
  2. Nee man, moenie ons so aan 'n draaitjie hou nie! Wat is dit? Ek's vreeslik nuuskiering! Ek hoop dit is 'n goeie verandering!

    ReplyDelete