Tuesday, May 18, 2010

Happy Monday!!!


Gister was my Maandag beslis nie blou nie!!!! Hy was vol verrassings!!!!


Laat oggend toe word 'n pakkie by ons huis af gelaai, met 'n Sony Video Cam-recorder. Wat ons gewen het met die Telkom-sokker-kompetisie. Baie nice!!! Ons wen nooit nie en nou dit , ons vorige een is klaar op die koffie. So die nuwe een is baie welkom!!!


3 ure later is daar weer 'n pakkie, ek se vir die man en verwag nie 'n pakkie nie. NEE, se hy dis vir jou!!!


en daar wen ek 'n Toaster wat eiers ook gaar maak!!!! Dit was my lucky day!!! ek het gegil van opgewondenheid.


So gisteraand was ek besig met al die blaadjies om uit te vind hoe werk wat.


Klink of my luck aan die draai is!!!

2 comments:

  1. Liewe vriendin Cstelle,
    Dit is leuke verrassings! Pragtige foto, jy sien daar stralend uit. Jou boodskap word dadelik oorgeneem in my Blog.
    Ons is 'n paar dae weg (woensdag en donderdag)
    Baaie groetjes uit Vlaanderen,
    Nadja
    <3

    ReplyDelete
  2. Jy moes 'n lotto kaartjie gaan koop het! Miskien wen jy dit ook nog!

    ReplyDelete