Wednesday, May 5, 2010

Dokters...dokters gaan ek ooit ontslae raak van hulle


Ek het sopas weer vir my liewe dokter S gemail.( Moet se jy weet jy is te lank op 'n plek ,as jy die dokter se persoonlike nommer op jou selfoon het en uit die teater vir mekaar sms) Sodat ons plan weer uit gewerk kan word. Ek kan dit eintlik self uit werk.
En kan jy glo elke keer het ek weer vrae, die keer sin is gaan kyk in my file, wat 3 mense nou al moet dra, en kyk of ons al vir als getoets het onder son. Dalk kyk ons iets mis.
So nou wag ek vir die antwoord!! Ek kan nie glo ek gaan nou weer nie, gelukkig is Suro-sus by en JA, naamloos sy is 'n ENGEL!!
Ek dink ek het nou finaal besluit ek gaan nie op hou tot ek 40 is nie, daar is nog 4 vrugbare jare oor of so hoop ek. Dalk is ek net 'n Late-bloomer?? wie weet!

2 comments:

  1. Jou suster is voorwaar 'n engel om dit vir jou te doen. Jy moet self 'n spesiale mens wees omdat selfs engele dit nie sommer vir enigiemand sal doen nie.

    ReplyDelete
  2. Baie sterkte, en ek hoop jy is maar net 'n late bloomer

    ReplyDelete