Sunday, February 21, 2010

Still waiting...

So AF nog steeds missing in action!!!! Dis moet eers by Woensdag kom , maar toe veras my, please. Eks nou gatvol!!!.

Gelukkig was die naweek so vol dat dat daar nie juis tyd was om daar aan te dink nie ( ja ek weet ek jok!!)

Vrydag was ons die aand skou toe klomp snert vir Suro-sus se kiddies gekoop, (die goed se batterye klaar pap gespeel )en daarna het ons gaan steak eet. Dis een van die dorpse groot events...DIE SKOU.. dis eintlik so boring 4 perde 3 skape en 1 koei...hahhaha. Wat lekker is, is almal is daar so ons het lekker gekuier en baie gelag veral na dat 1 ou se steak op my voete geval het en die ander een op sy jean.

Saterdag was 'n dag by die see en koffie en slaai in die niceste plek heel toevallige daar op af gekom. Baie griekeland-agtig!!

.. en vandag was dit DVD's en so is die naweek op 'n einde, agge nee!!

2 comments:

  1. Ek moet bieg, ons het ook nou 'n skou wat voorle vanaf 3-6 Maart. Ons skou is nogal opwindend en mens het nogal baie om te sien, te doen en hulle het nogal baie great kunstenaars. Ek kan noggal nie wag nie.

    ReplyDelete
  2. Waar bly jy Stefanie??? seker plekke se skoue veral as daar nice kunstenaars is , is dit nice. Hoe gaan dit verder met jou??

    ReplyDelete