Monday, February 15, 2010

Maandag!!!

Vanoggend het ek op gestaan met 1000 de dinge op my lysie. Ek begin nou rond skarrel soos 'n beer wat gaan begin hiberneer. Ek wil nou my huis springclean en als wat gedoen moet word reg kry vir wannneer die SURO/IVF begin sodat niks by aandag af trek nie( I wish) !!!

As ek my aandag wil af he van iets gaan ek mos aan die verf!!! MALKOP!! So ek wil nou in die snikhete somers Februarie dag my buite huis muur gaan polifilla en dan begin verf. Ek wag nou al 2 jaar om dit te doen en nou wil ek!! Hoekom wonder ek??? en die hormone het nog nie eers begin in skop nie!!!

Na die verf gaan ek my huis tackle!!

Eintlik sit ek nou net in spanning en wag..... en wag..... en wag vir my PERIODS!!!!!!

2 comments:

  1. Ek is in dieselfde bootjie... en die wag maak my dood. Voor die hele proses weer vir ons begin, moet ek maar wag vir my ou rooi kar tannie

    ReplyDelete
  2. Ek haat die rooi gety , maar tye soos die wil ek he dit moet kom sodat ek kan begin met die IVF !! Nie dat dit die mees opwindende ding is om na uit te sien nie!!

    Hoe gaan dit verder met jou??

    ReplyDelete