Thursday, April 1, 2010

KKNK


Ek was vir 2 dae weg en gisteraand het pelle en hulle kids hier oorgebly. Lekker gekuier!! Ek liewe Luv gaan slaap mos baie laat in die aand. Vanogggend toe se die man as hy geweet het ons gaan gisteraand so laat slaap!!! toe se ek, man jy kan nou vir die volgende week elke aand 8 uur gaan slaap!! Ek glo nog altyd leef elke minute en moenie altyd 'n roetine he nie. More is dit dalk te laat!!
Vandag kry ek als reg vir die KKNK ek kan nie wag nie, ons ry net na werk. Kan nie wag vir die shows nie dis my lewe!!
So KKNK ons 2 is oppad!!!!! Ek het dit nodig op die oomblik!!

2 comments:

  1. Heerlijk Cstelle!
    Geniet van elk ogenblik met volle teugen! Hier is het wel lente, maar nog erg fris, we moeten zelfs de verwarming opzetten.
    Maandag was ik in een tweedehandswinkel (recyclage) en vond er een boek “Zuidafrikaanse Letterkunde, Bloemlezing met toelichting en woordverklaring” door Dr. F.E.J. Malherbe, Em. Hoogleraar in de Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde aan de universiteit van Stellenbosch, uitgegeven door het Departement van Kultuursake Pretoria 1968. Weliswaar uit de Apartheidsperiode, maar ik kan kritisch lezen ;)
    Neem eens een kijkje in de Blog van Two MomsWith a Plan, http://2momswithaplan.blogspot.com speciaal de bijdrage “Secret no more” Exciting, interesting!
    Baaie lieve groetjes uit Vlaanderen,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  2. HI Nadja!!

    Lyk my jou afrikaans raak al beter!! veral as jy nou al afrikaanse boeke begin koop. Lekker lees. Jy hou mos baie van letterkunde.

    Ek sal biejie gaan loer na daai blog!

    Mooi bly en geniet die seer daar by jou.

    C

    ReplyDelete