Tuesday, April 20, 2010

Pinacolade op ons super gelukkige 10de!!!!
Ons 2 op die stoep!!!!

Klaar gefacial en nou drink ons Detox-tea


2 comments:

  1. Ohlala lieftallige Cstelle,
    Aangename verrrassing: Julle is 'n mooi koppe,' n mooi Mijnheer en 'n nog mooier, charmant Mevrouw! Al my gelukwensen vir julle tiende huweliksherdenkinge.
    Baaie liefs ut Vlaanderen,
    Nadja
    <3

    ReplyDelete
  2. Baie dankie Liewe N!!!!! Eks mal oor my liewe man!!

    ReplyDelete