Thursday, April 29, 2010

Hoekom doen jy dit aan jouself???

Baie keer wonder ek oor baie dinge, eintlik wonder ek oor als. Hoekom so, hoekom dat bla bla bla bla.......!

Ek wonder baie keer tot waar iemand sal gaan om 'n baie te kry. Wat gaan jy op offer om jou droom te laat waar word. Na ek vanoggend 'n mail gelees het van 'n vriendin, dink ek net weer daaroor.

Geld speel 'n enorme rol in die IF- wereld, seker die grootste, want behandeling van enige aard is SO VREESLIK DUUR. Hoewel die meeste mense moan oor Clomid, dan dink ek altyd as jy oor die prys van Clomid moan hoop ek regtig dit werk vir jou, want anders gaan jy 'n hartaanval kry as jy verder moet gaan.

En as mens hoor ,partykeer waar mense gaan hulp soek, dan kry ek hulle eintlik jammer , want jy gaan rond getos word!! Ek glo gaan die die regte dokters om jou te help al is dit net met 'n konsultasie en raad, want dan weet jy wats fout en as jy dan na 'n ander plek gaan vir hulp gaan jy weet as hulle jou bullshit.

Party het 'n skottel, grand kar, label klere en moan dan ,want behandeling is te duur...WEEREENS WAT IS JY BEREID OM OP TE OFFER????

Jy wil nie vir 'n konsultasie gaan van R600 nie maar jy het sopas vir jou NIKE tekkies gekoop van R1500 en jy doen nie eers sport nie...I don't understand!!!

Ek glo kyk waar jy geld kan spaar en gebruik dit vir die regte raad , want anders gaan jy die vrugte pluk, en lang trane huil. En as jy eers by 'n dokter uit kom wat werk vir geld en nie die liefde nie.....hy gaan jou skrew!!!!!

2 comments:

  1. Sjoe dame, hierdie kom so gepas op wat ek vanoggend ook voel. Ek stem 100% saam, mense weet nie waardeer 'n mens gaan nie.

    Vanoggend toe ek gou gaan vir my Gonal F inspuiting het een van die susters afgehak en vir my gevra wanneer gaan ons ophou? Sy reken waar het ons die lyn getrek, en dit het helse baie van my gevat om haar nie die vreeslikse antwoord met baie kru taal te gee nie, maar ek het gesmile en gese, ek weet nie seker eendag wanneer daar 'n rede is om op te hou.

    Dame, ek hoor jou Vandag!!!

    ReplyDelete
  2. Ja, Stefanie...die wereld is vol"assholes"!! om elke dag te deal met sulke smerige segoed laat ons net sterker ander kant uit kom, en daai patete sit gewoontlik eensaam en alleen omdat hulle so mislik is!!

    Sterkte met jou siklus!! ek hou duim vas!!

    ReplyDelete