Saturday, January 30, 2010

Die Lewe sal mens nooit verstaan nie.

'n Vriendin van my wat kanker het en moedige haar chemo al vir 4 jaar vat, het
die hele laas jaar chemo gekry wat nie gewerk het nie. Sy is een van die mees amazingste mense wat ten spyte van dit wat haar kant toe gekom het, altyd positief is en ander om haar positief hou.
Ek het vanoggend 'n sms van haar gekry wat sê dat hulle alle behandeling staak want niks werk mee nie.
My hart gaan uit na haar en haar familie, en saam met hulle hoop ek nog steeds vir 'n wonderwerk!!
Hierdie bos blomme laat my aan haar dink...want als aan haar is MOOI en WONDERLIK!!

1 comment:

  1. Dag Cstelle,
    Deze bos bloemen is prachtig, daarmee ben je ‘Pic of the Week’ in mijn Blog.
    Ik wens je vriendin sterkte toe.
    Misschien is het verhaal van kankerpatiënte Marit interessant voor jou
    http://superguppie.blogspot.com
    Baaie liefs uit wintersVlaanderen,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete