Monday, August 9, 2010

Vrouedag!! Who cares????

Vandag was vrouedag,en wie gee om, tenminste was dit 'n vakansie dag!! jippee en dis die lewe!!
Dit was net so 'n lekker dag om niks te doen, orals koffie te drink en hier by ons was dit koud en reenerig... so nou maak ons kaggel!!!! en dis net so lekker chill.

More werk ek weer weg vir 2 dae... en Vrydag gaan ons weg vir 2 weke. Presies waar kan nie nog nie eintlik se nie want ons gaan net die tent in gooi ( gaan probeer om nie te vries in die koue nie). Met ons "beanies" en dons duvet sal ons seker oorleef!!Ons gaan sommer net ry, gaan nerens book nie en bly waar dit nice lyk, of waar dit ons oneindige pret gaan verskaf. Backpackers- plekke is natuurlik ons "favourite" plek om te bly, ons wil daar wees waar daar interensante mense is en anderste dinge is om te sien.

Clarens......Rosendal.......Wildtuin...????? who cares where!!!!!!! net daar was ons kom....

Ek sien vreeslik uit en dan hoop ek as ons terug is, is ons al in die hof!!!! Sodat my lewe kan aan gaan.

1 comment:

  1. Liewe vriendin Cstelle
    My Felicitaties vir julle Suid-Afrikaanse Vrouedag. Julle is wel moedig om in die winter op campingtocht te gaan, ek bewonder jou. Ek lees wel graag boeke oor Noordpoolexpedities, Eskimo's en Igloe's, maar net in 'n goeie verwarmd kamer of soos nou by somertemperaturen (Smile).
    Baaie kisses. Liefde,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete