Tuesday, August 31, 2010

Bietjie laat...


Ek was weg die 18 Augustus..... en dit was my 1ste BLOG verjaarsdag!!!! Ek kan nie glo dis 1 jaar nie. Ek moet se blogging is verslawend....en dis net nice om soms te kan se net wat ek wil...en my gevoelens te kan uit kry.

1 comment:

  1. Liewe Vriendin Cstelle
    My Felicitaties, gelukwensen vir jou Blogverjaardag.
    Ek was in Augustus 2 jaar aan die blog. En dit is waar, dit is regtig verslawende. Maar jy het daar ook veel plesier aan.
    Liefde en baie kisses,
    Nadja

    xxxxxxxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete