Thursday, August 5, 2010

Niks kom klaar

Daar is dae wat ek hope dinge klaar kry, ek kan my lange lyse af tick, en dan is daar weer weke wat niks af getick kom nie. Wonder hoekom??

Eks soos 'n luie slak... en vensters wassery is die hoogste op die lysie...wil iemand help???

Luv het opgehoopte verlof wat hy die maand moet vat...nou kyk ons rond vir ietsie waar-ons-aan-niks-soos-hof-IVF kan dink nie, just 'n chill-free time!!!

2 comments:

  1. Liewe vriendin Cstelle,
    Vensters poetsen kan ek nie help nie, ek woon te ver daarvoor (Lach) Jawel, wees 'n "lui slak", reis' n bietjie rond met jou Luv. Carpe diem!
    Het jy in my Blog die boodskap oor die "Obese mom" gelees wat vyf maand ná die geboorte van haar kindje dood is? Diep medelye!
    Vandag is druilerig weer in Vlaanderen, maar in my hart skyn die son!
    Baaie kisses,
    Nadja
    <3<3<3
    xxxxxxxxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete
  2. Nadja het jou blog gelees!!! Klink of julle weer mistroostig is daar. Ons weer is eintlik baie lekker sonnige vir die winter.

    lekker naweek vir jou!!

    Liefde
    C

    ReplyDelete