Friday, August 13, 2010

Sien julle oor 2 weke!!


Ons als is gepak, die kar se neus staan garage uit!! Die Kar bars uit sy nate van al die "onthou-om-saam-te-neems"
Die padkos is gekoop!!! let wel nie self gemaak soos dit seker moet wees nie..gekoop!!
My slaap kussing is op my seat!! Ek gaan mos om te rus!!
Luv is oppad!!! so ek kan maar net se...ek sien julle weer oor 2 weke.....moenie te veel verlang nie, julle!!
Mooi bly!!! lots of love!!! xxxxxxxx

3 comments:

  1. Haai, geniet dit!

    Miela

    ReplyDelete
  2. Liewe Cstelle,
    Geniet daarvan, ek sal bly wees as jy hier terug skryf!
    Baaie liewe groetjes en kisses uit Vlaanderen,
    Jou vriendin
    Nadja
    <3

    xxxxxxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete