Saturday, September 12, 2009

Ondankbare @#%$ !!

Kan jy glo vanoggend bel my broer my met die nuus dat sy vrou met op geswelde oe lê en huil want.........SY'S SWANGER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hulle seuntjie is 7 maande oud, sys nie op die pil nie en het wel die 2de kind beplan maar nie nou al nie. Dan is jy 'n onnosele poepel as jy nie geweet het SEKS sonder voorbehoeding kan lei tot swangerskap nie. Hoe oud moet jy wees om dit te weet? Ek vra maar net??

Nou is hulle is skok en ek word gebel, om dit vir my te sê wat amper 9 jare my moer af sukkel om 'n baba te hê, en jy tjank daaroor. Ek wonder wat ek veronderstel was om te sê. Seker wat 'n tragedie ??? Shame???? Ons is saam met julle in skok??? NEEEEEEEEE........

Ek wens so mense kan die wonderwerk van swanger raak en kinders hê geniet. Dis so 'n voorreg!

1 comment:

  1. Hi Cstelle - ek het jou blog op Fertilicare gekry en geniet dit vreeslik!! So, wil net sê ek's 'n "fan" en sal, as ek mag, gereeld hier by jou kom inloer! Jy kan enige tyd by my blog ook kom kuier: http://lovehate-liv.blogspot.com/
    O, en boohoo vir skoonsus!!!
    ta-ta
    Liv

    ReplyDelete