Sunday, October 11, 2009

X-rays!!

Ek het al so baie keer gewens dat ek "Xrays-eyes" kan he veral in tye soos die. Jy wonder die hele tyd wat gaan binne in my aan. Is daar 'n eier bevrug of meer. Is daar niks?? want dit sal wonderlik wees om nou al te weet dan kan ek weer aan gaan met my lewe.

So absoluut aaklig om die hele tyd 24/7 te dink... Is dit ...nee dit is nie. En die tekens... jy soek in als iets.

EK HAD DIT!!!!!!!! EK WIL WEET!!!!!!!! EK WIL OP HOU WENS!!!!!! EK WIL HE DIT BFP WEES!!!

Ek wens kan kan binne in my sien!!!

1 comment:

  1. Ai tog Cstelle, dis darem aklig!!! Ek dink aan jou en wens jou 'n GROOOOOOOT BIG FAT POSITIVE toe!!!!
    Hou bene hou!!!!

    ReplyDelete