Ek dink ek leef op die oomblik in 'n bubbel.
EK VOEL NIKS!!
EK DINK AAN NIKS, ZERO NUL!!
EK DOEN NIKS!!
EK IS NET!!!
Dis baie weired ek wonder of ek nog bestaan. Eks eintlik so rustig, maar ek dink dis om myself te beskerm, WANT EKS BANG!!!!! EK FOKKIN BANG!!! en die ergste is dis nie of ek nog nooit hier deur was nie. Nee eks eintlik 'n expert!!!
EK WEET PRESIES WAT OM TE VERWAG!!
Eintlik al wat ek wil verwag is 'n baba!!!!
Die 2ww sucks!!!! Dis aaklig!!!!!
Tuesday, October 13, 2009
Sunday, October 11, 2009
X-rays!!
Ek het al so baie keer gewens dat ek "Xrays-eyes" kan he veral in tye soos die. Jy wonder die hele tyd wat gaan binne in my aan. Is daar 'n eier bevrug of meer. Is daar niks?? want dit sal wonderlik wees om nou al te weet dan kan ek weer aan gaan met my lewe.
So absoluut aaklig om die hele tyd 24/7 te dink... Is dit ...nee dit is nie. En die tekens... jy soek in als iets.
EK HAD DIT!!!!!!!! EK WIL WEET!!!!!!!! EK WIL OP HOU WENS!!!!!! EK WIL HE DIT BFP WEES!!!
Ek wens kan kan binne in my sien!!!

Thursday, October 8, 2009
Swem Jannie Swem!!
Its done!!! Eks so op gewonde en probeer so om dit totaal uit teblog uit my brein uit, maar die wat sukkel sal weet makliker gesê as gedoen.
Ek Luv my Dr.V hys net so nice en so 'n gentleman. Dit was eintlik so lekker en sonder enige drama en stress als het so goed gegaan en die sonar na die die tyd om te sien hoe die sperms swem was amazing!!! Hoop hulle aard na Liewe Luv hy was 'n swemmer op sy dag! So swem julle ,duik die eiers plat en BEVRUG!!! Ek wens natuurlik dat almal bevrug, maar die dokters hoop altyd vir 1 ( enige 1 meer maak dit in my geval te gevaarlik)
Terwyl ek sit en wag met die spuit tussen my warm boobs, te bang om te beweeg want met my vurige verbeelding druk ek dalk net die spuit en daar swem als op my boobs rond- wrong place guys!! Kom daar 'n meisie( baie jonk uit) 9 weke swanger wat nie die baba wil hê nie en dit gaan laat aan neem as die baba gebore is.
Daar sit ek wat al als geprobeer om swanger te raak. Het 'n wonderlike man wat ek lief het my my lewe. Ons harts begeerte 'n baba !!!en hier stap sy uit jonk sonder man( darem 'n boyfriend)
wat nie die baba wil hê nie ...en ek dink "
How lucky can somepeople be without even knowing it!!

Wednesday, October 7, 2009
Daars 3!
Was vanoggend by die Dr. en toe ek instap sê, ja daars seker niks wat ek jou mee kan vertel nie. Jy weet al als. En ek sê weet jy wat elke keer maak ek of dit my 1ste keer is want elke keer wens ek jy kan vir my iets sê "soos het jy jou Milo 13 min oor 1 gedrink en ek wil vra WAT!!!! is dit wat ek elke keer vergeet en dit die geheim om 'n baba te kry.
MAAR NEE niemand weet meer wat om vir my te sê nie en toe hy sê as ek swanger raak sal hy weer met my Infertiliteits dr.s praat ( hulle weet presies wie ek is en ken my geval so goed) toe begin ek amper tjank want dit voel of almal al van my weet en my jammer kry, SHAME!!!! ek kry myself jammer.Dis of die dokters bang is as ek in kom, want hulle weet nie meer wat kan fout wees nie en hoekom niks wil werk nie. Ek raak met 'n moerse gesukkel swanger net om dit elke keer te verloor.
Vandag was ook die 1ste keer in 8 jaar wat hulle gesê ons sal my ouderdom moet begin dop hou.
EN begin dink aan 'n surogaat??
Elke geval toe ons by die sonar kom is daar 3 eiers, dankie tog en my liningis reg. So ek het die Okay!!!
More gaan ek weer George toe en 11uur gaan hulle die KI doen. Ek op gewonde en bang en is besig om te dood van die sinus "just to top it up"
Hou julle duime!!!
xxx

Monday, October 5, 2009
Kekkel...kekkel...kekkel
Dit het begin ek raak opgewonde, ek is bang, eks senuweeagtig en wil heeldag tjank!!!!
Ek dink ek het nou weer so lank gewag dat en ek nou my opgewondenheid nie kan in toom hou nie ,ek wil 'n baba hê met my hele hart. EN die week is weer 'n nuwe , ou begin van dit wat my lewe nou al amper 9 jaar oorheers. Ek wens so dit kan werk, op die maklike manier sonder om 'n IVF of GIFT te doen. Want KI is net makliker, goedkoper en baie minder emosioneel.
Nou voel ek soos 'n hoender hen,want ek het eiers in my en ek wonder elke sekonde hoeveel??
1???? 2 ??? 3??? of meer. Ek hoop die beste eier sit ook tussen daai span. Verder is daar altyd die sê-nou-maar daar 0 eiers ..sê nou maar my lining is nie reg nie... sê -nou-maar..... FOk!! sê nou maar se gat ek wil hê dit moet net 'n slag als uit werk soos dit sonder nonsens!!
Kom aan eiers moet my nie teleurstel nie. Julle is my toekoms!!!

Sunday, October 4, 2009
Kop vol wol.
Van Vrydag af voel ek horibaal siek. Ek het so half verkoue en my hele lyf is seer en my neus loop en dit voel of my kop vol WOl is. Eeeekkk!!
Ek had dit om siek te wees veral nou, want Woensdag gaan ek vir my scan. En ek wou goed voel as ek hierinn gaan, ek wou oefen sodat ek my kop kan reg kry en nou lê ek al vir 3 dae en voel af!
Moet sê ek het darem nou weer op gevang op 'n hele paar DVD's en hoop more is al verby en dat dit ou ek weer met ons is.
Ek dink my lyf is ook al siek en satom infertile te wees. Ons voel tenminste dieselfde oor iets.!

Thursday, October 1, 2009
Sal jy ooit verstaan hoe dinge werk??
Vandag dink ek weer hoe verskriklik dit is as dinge nie vir jou uit werk nie, en jy sal nooit verstaan hoekom nie.
'n Vriendin van my wat ook al 6 jaar sukkel om swanger te raak en wat ook maar moet spaar om die ongelooflike duur onkoste van infertiliteit behandelings te betaal, het nou gegaan vir ICSI. Hulle was so op gewonde als het so goed gelyk en Maandag het hulle 3 embrios terug geplaas.
En 2 dae daarna word sy gisteraand 19h00 in die hospitaal op geneem met Guillainbarre- Sindroom. Dis 'n agresiewe virus wat jou sinuwees aanval. Sy lê op die oomblik in ICU en dit lyk nie so goed nie.
So haar hoop op die swangerskap is verby hulle probeer haar net red. My hart bloei vir haar!!! Wat sê jy vir so iemand en haar familie??
Sterkte!!! xxx

Subscribe to:
Posts (Atom)