Wednesday, September 15, 2010

Ons is 1ste!!!!

Gisteraand toe bel ons prokureur, my hart gaan staan, dit voel of ek wil opgooi as ek al sien dis hulle wat bel....

.....want al wat ek aan dink is NEEEEEEE, nie weer iets wat maak dat ons nie kan hof toe gaan nie, ek gaan dit verloor!!!

Sy bel altyd vir Luv, want sy het gesien ek flip!!! en word ontstel!! sou jy nie ok al wou gil nie!!!
Toe is dit 'n baie interesante gesprek!!!

Ons saak het uit gelek by die media!!!!!!

Die media soek nou inligting oor die saak by ons korrespondent, want ons is die 1ste aansoek in die Kaapse Hoofgeregs hof na die wet deur gekom het.

Nogal interesant!!!!!!

3 comments:

  1. Myn liewe vriendin Cstelle♥,
    'N goeie teken is dit. Ek verstaan baie goed dat jy opgewonde is. Ek wens julle baie sukses, moed en krag om rustig te bly waar dit moet. Met God se hulp, hierdie keer goeie keer.
    Baaie kisses,
    Nadja

    xxxxxxxxxx

    ReplyDelete
  2. Wow dame! dis baie interesant. Hou ons op hoogte

    ReplyDelete
  3. Ek sal sodra ek weet!!!!! dankie dat julle aan my dink!!!

    ReplyDelete