Tuesday, September 21, 2010

My nuwe BLOG!!

Dis baie hartseer dat ek julle moet meedeel, maar van vandag gaan ek oor na 'n nuwe blog!!!

Dis hartseer, maar dis baie opwindend ook!!! Dis soos 'n nuwe lewe, en ek sien so uit!!

Ek gaan julle almal so mis!!, en Nadja jy veral die AFRIKAANS!! maar ons moet maar vir mekaar email!

Dankie dat julle deel was van my lewe hier, en die pad saam met my gestap het! Dankie dat ek my storie met julle kan deel, dit beteken so baie!

Is lief vir julle!! sien julle op my nuwe blog!! Cstelle xxx

www.zero-guarantees.blogspot.com

2 comments:

  1. Liefste Vriendin Cstelle♥
    Bye bye 2 Spoor Grondpad! Waarom 'n nuwe Blog? 'N hoopvolle nuwe begin! Mag ek die eerste wees om jou my gelukwensen te stuur. Ek het jou so lief, my vriendin in die verre Suid-Afrika. Vandag begin by jou die lente, wanneer ons die herfs.
    Baaie liefs en kisses,
    Jou vriendin
    Nadja
    <3

    xxxxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete
  2. Hi dame, waarom die groot besluit? ons gaan die blog beslis mis

    ReplyDelete