Friday, November 13, 2009

Sus se voorwaardes!!

Na my suster gesê het sy sal suro-speel het sy die volgende ge-demand!!!! en sy like dit om te demand!!!

# 1 let wel ,1 eier mag terug geplaas word, hoor jy my net 1.!!! Toe bars ek uit van die lag, want ons het nog niks eers bespreek nie sy het sopas gesê sy wil suro en nou dit. My sussie is net 1,5m lank of moet ek sê kort. Sy is so bang dis dalk 'n 2ling en haar dokter het ook gesê sy sal sukkel as dit meer is as 1.

# Sy wil in 'n privaat kamer lê. Wat ons moet betaal.

# En sy wil ook die baba sien as die uit kom.

# en ons moenie worry nie sy wil nie die baba hou nie- dis ons sin.!

Ek moes net lag want dit was regtig snaaks!! Dit wat sy aan gedink het en ons het nog nie eers besluit of ons gaan nie en die groot vraag kan ons????

Ek het maandag dadelik begin uit vind oor als wat Suro aan betref. Ek het ook my dokter gebel en ons gaan hom nou sien die 8 ste Desember sodat ons kom hoor wat als behels.

Ek is so op gewonde en dieselfde tyd so nie opgewonde want ons weet nog nie eers of sy 'n geskikte suro sal wees nie.

Ek tel nou al die dae af na die 8ste!

2 comments:

  1. Lieftallige Cstelle♥,
    Ik wens je een goed weekend. Als we vriendinnen worden moet ik mij een Afrikaans woordenboek kopen om ALLES te kunnen verstaan, in plaats van te raden!
    Ik heb vrijdag, speciaal voor jou, een bijdrage speciaal in mijn Blog geschreven! Kom eens kijken. Schrijf je me ook eens?
    Kusje. Baaie groetjes,
    Nadja
    <3<3<3

    ReplyDelete
  2. Ek is so opgewonde vir jou Cstelle!!! Dis 'n wonderlike ding wat jou sussie vir julle wil doen, ek hou baaaaaie stuif duim vas dat julle dit kan doen en dat dit julle droom sal waar maak. Wat dit lekker maak, is jy is so deel van jou surrogaat se lewe, jy sal niks mis nie - ek kan nie wag nie!!!

    ReplyDelete